Deur 'n student, vir studente
Studeer slimmer met opsommings wat sin maak.
- PDF dadelik na betaling
- Veilige betaling deur Paystack
- Bestel maklik via WhatsApp
- PDF direk aan jou gestuur
- Aanlyn betaling kom binnekort
- Deur 'n student, vir studente
Opsommings
Laai…
Geen opsommings pas nie. Vra gerus of een op pad is!
Hoe werk dit?
- 1
Kies jou opsomming
Kies die module wat jy nodig het en klik op “Koop nou”.
- 2
Betaal veilig
Betaal met jou kaart of EFT op Paystack se veilige betaalblad.
- 3
Laai dadelik af
Sodra die betaling deurgaan, kan jy die PDF aflaai.
- 1
Kies jou opsomming
Klik op “Bestel via WhatsApp”. Jou bestelling is klaar vir jou ingetik.
- 2
Betaal via EFT
Ek stuur vir jou my bankbesonderhede op WhatsApp.
- 3
Ontvang jou PDF
Sodra die betaling reflekteer, stuur ek die PDF vir jou.
Hallo, ek is 👋
Ek is 'n student en maak deeglike opsommings van elke module wat ek neem. Dit het my gehelp om goed te presteer, en nou deel ek dit om jou studies 'n bietjie minder stresvol te maak (en om my eie studies te help betaal).