Vir studente aan
Studeer slimmer met opsommings wat sin maak.
- PDF dadelik na betaling
- Veilige betaling deur Paystack
- Deur 'n student, vir studente
Opsommings
Laai…
Hoe werk dit?
- 1
Kies jou opsomming
Kies die module wat jy nodig het en klik op “Koop nou”.
- 2
Betaal veilig
Betaal met jou kaart of EFT op Paystack se veilige betaalblad.
- 3
Laai dadelik af
Sodra die betaling deurgaan, kan jy die PDF aflaai.
Hallo, ek is 👋
Ek studeer aan en maak deeglike opsommings van elke module wat ek neem. Dit het my gehelp om goed te presteer, en nou deel ek dit om jou studies 'n bietjie minder stresvol te maak (en om my eie studies te help betaal).